Home-Baba en Hekel Goete
Hallo daar!
Ek is Annelize, ek hekel en brei allerlei baba goeters en veel meer.
"Baba en Hekel Goete" word gemaak van hoë kwaliteit wol en hekelgaring en is beskikbaar in verskeie kleure.
Kyk gerus na al die foto?s en besluit of u belangstel en kontak my dan gerus per E-pos of telefonies om u bestellings te plaas.