Hallo daar!

Ek is Annelize, ek hekel en brei allerlei baba goeters.

“Baba Goete” is slegs beskikbaar in die volgende groottes.

Pasgebore / 0-3 maande / 3-6 maande

"Baba Goete" word gemaak van hoë kwaliteit wol en hekelgaring en is beskikbaar in verskeie kleure.

Kyk gerus na al die foto’s en besluit of u belangstel en kontak my dan gerus per E-pos of telefonies om u bestellings te plaas.

 

Hi there!

I am Annelize and I knit and crochet all sorts of baby stuff.

“Baby Stuff” is only available in the following sizes.

Newborn / 0-3 months / 3-6 months

“Baby Stuff” is made of high quality woolen yarn and crochet thread and is available in various colors.

 Please feel free to browse through all the pictures and if you are interested please contact me via E-mail or by telephone to place your order.


 
 
  Site Map